Modulekode | SDT 254 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Verklaring van begrippe (sport, wetenskap, tegnologie). Historiese perspektief op sport en tegnologie. Moderne impak (voordele vs nadele). ''Sport en die tegnologiese beeld van die mens.'' Toekomsperspektief. Korporatiewe welsyn. |
Modulekrediete | 8.00 |
Programme |
|
Diensmodules | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Departement | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App